Tylecodon bodleyae

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Tylecodon bodleyae
Remove ads

Tylecodon bodleyae is 'n plant wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Noord-Kaap provinsie voorkom. Op die SANBI-rooilys word dit as 'kritiek bedreigde' (CR B1ab(v)+2ab(v)- spesie gelys.[1]

Kitsfeite Klipnenta, Bewaringstatus ...

Dit is 'n vetplant wat net in die struikgebied van Vyftienmyl se Berge naby Port Nolloth voorkom en bedreig word deur versamelaars vir die handel in vetplante. Dit groei op kwartsitiese sandsteenklowe op die hange wat op die suide uitsien. Dit word saam met die vygie Conophytum bolusiae gevind.

Dit is 'n dwergvetplantjie wat 10cm hoog word en groei uit 'n uitsonderlik geswolle wortelstok groei. Dit is dalk nie voldoende verskillend van Tylecodon similis nie. Die spesie is na Elise Bodley van Wyk (1922-1997) genoem wat Tylecodon-spesies geskilder het.[2]

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads