Tylecodon ellaphieae

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Tylecodon ellaphieae
Remove ads

Tylecodon ellaphieae is 'n plant wat hoort tot die familie Crassulaceae. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie het 'n voorkomsgebied van slegs 6 km² en kom in die Richtersveld voor. Hulle groei op die suidelike hange.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads