Tylecodon faucium
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Tylecodon faucium is 'n plant wat tot die familie Crassulaceae hoort. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en is deel van die Sukkulente Karoo en die fynbos. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 1516 km² en kom in die Roggeveldberge en die Ceres Karoo voor. Hulle groei meestal op die suidelike hange in kransskeure. Daar is vyf subpopulasies bekend.
Remove ads
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads