Tylecodon longipes
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Tylecodon longipes is 'n plant wat hoort tot die familie Crassulaceae. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en kom in die Richtersveld by Lekkersing voor waar dit deel van die Sukkulente Karoo is. Daar is net een populasie bekend. Die spesie het nie bedreigings nie maar word as krities seldsaam beskou.
Remove ads
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads