Tylecodon nigricaulis

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Tylecodon nigricaulis
Remove ads

Tylecodon nigricaulis is 'n plant wat tot die familie Crassulaceae hoort. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 50 km² en kom naby Bitterfontein voor waar daar twee subpopulasies is. Die spesie word nie bedreig nie.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads