Tylecodon occultans
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Tylecodon occultans is 'n plant wat hoort tot die familie Crassulaceae. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 819 km² en kom in die Richtersveld van Bitterfontein tot by die noordelike Knersvlakte voor. Die plant word as seldsaam beskou.
Remove ads
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads