Tylecodon petrophilus

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Tylecodon petrophilus
Remove ads

Tylecodon petrophilus is 'n plant wat hoort tot die familie Crassulaceae. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en die spesie kom in die Skaaprivierpoort voor. Dit is deel van die Sukkulente Karoo.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads