Tylecodon pusillus

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Tylecodon pusillus is 'n plant wat hoort tot die familie Crassulaceae. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 370 km² en kom in die Richtersveld van Umdaus tot by Steinkopf voor. Die plant word bedreig deur oormatige versameling deur plantversamelaars en oorbeweiding.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads