Tylecodon stenocaulis

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Tylecodon stenocaulis is 'n plant wat tot die familie Crassulaceae hoort. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 200 km² en kom in die Tankwa Karoo voor. Die plant word as seldsaam beskou.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads