Tylecodon torulosus

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Tylecodon torulosus
Remove ads

Tylecodon torulosus is 'n plant wat tot die familie Crassulaceae hoort. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en kom naby Lekkersing in die Richtersveld voor waar die enigste populasie is. Die spesie word bedreig deur oorbeweiding.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads