Tzaneendam
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Tzaneendam (voorheen bekend as die Fanie Bothadam) is geleë in die Groot-Letabarivier, Limpopo, Suid-Afrika en is in 1977 gebou. Die wal is 50 m hoog, die bakmaat is 157 miljoen m³ en die oppervlakte 11 636 000 m². Hierdie dam lewer water aan Polokwane en Tzaneen, en lewer besproeiingswater aan die Letabavallei.[1]
Die dam was vernoem na die Minister van Waterwese en Bosbou, Fanie Botha, in die vorige politieke bedeling.
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads