UTC-04:00

From Wikipedia, the free encyclopedia

UTC-04:00
Remove ads

UTC-04:00 is een van die tydsones wat in die westelike halfrond gebruik word. Die mees oostelike punt van die sone lê in sentraal-Brasilië; die mees westelike punt aan die kus van die Juan Fernández-argipel (Chili).

Thumb
* Donkerblou: wintertyd noordelike halfrond/somertyd suidelike halfrond * Oranje: wintertyd suidelike halfrond/somertyd noordelike halfrond * Geel: aan land, die hele jaar * Ligblou: ter see

Aruba en die voormalige Nederlandse Antille lê in die sone. Die tydsone is dus naas UTC+1 een van die twee tydsones van die Koninkryk der Nederlande.

Venezuela verlaat op 9 Desember 2007 hierdie tydsone en stel die unieke sone UTC-4:30 in werking.

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads