Universiteit van Limpopo
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Universiteit van Limpopo is 'n universiteit in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit is op 1 Januarie 2005 gestig met die samesmelting van die Universiteit van die Noorde en die Mediese Universiteit van Suider-Afrika (MEDUNSA). Die vorige instellings dien tans onderskeidelik as die Turfloop- en MEDUNSA-kampusse van die universiteit.
Remove ads
Bekende alumni
- Cyril Ramaphosa
- Frank Chikane
- Riah Phiyega, voormalige polisiekommissaris.
- Busisiwe Mkhwebane, voormalige Openbare Beskermer.
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads