Urk
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Urk is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Flevoland. Die munisipale gebied het sowat 19 500 inwoners (2014) en 'n oppervlakte van 110 km².
Vroeër was Urk 'n eiland in die Suidersee, later die Ysselmeer, maar sedert die drooglegging van die Noordoostpolder in 1942 is Urk nie meer 'n losstaande eiland nie.
Urk is 'n belangrike vissersdorp en het baie Protestantse (hoofsaaklik Gereformeerde) denominasies.
Die vissersdorp het 'n dialek van sy eie. Die Urkers-dialek behoort tot die Nedersaksiese taalgebied, maar word beskou as 'n oorgangsgebied tussen die Nederfrankiese en die Nedersaksiese tale.
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads



