Uropygi
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die sweepskerpioene (orde Uropygi) is ’n klein arachniedorde wat uit ongespinnekopagtiges veer 130 spesies bestaan. Die diere lyk soos skerpioene omdat hulle goed ontwikkelde kaaktasters het. Die eerste paar bene van die sweepskerpioene is dun en dit word nie vir voortbeweging gebruik nie, maar wel as 'n tasorgaan.

Die abdomen is gesegmenteer en die laaste segment dra ook 'n dun aanhangsel. Die diere het 'n paar anale kliere, wat 'n suuroplossing uitspuit indien die dier bedreig word. Die diere is vleisetend en hulle verkies vogtige omgewings, buiten 'n paar spesies wat in woestyne voorkom.
Remove ads
Bronnelys
- Wêreldspektrum, 1982, ISBN 0-908409-67-6, volume 26, bl. 97
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Uropygi.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Uropygi
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads