Utrecht (munisipaliteit)
Nederlandse munisipaliteit From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Utrecht (letterlik in Afrikaans: Utregt) is die hoofstad van die Nederlandse provinsie Utrecht met 'n bevolking van sowat 368 000 in 2023 en 'n oppervlakte van 99 km². Utrecht lê sentraal in Nederland. Utrecht het ook 'n Eredivisie sokkerspan (FC Utrecht) en 'n universiteit (die Universiteit Utrecht).
- Vir die artikel oor die Suid-Afrikaanse dorp, sien Utrecht (Boererepubliek).
In die tyd van die Romeinse Ryk was die stad as castellum Traiectum beken.
Remove ads
Bekende boorlinge
- Herman van Veen (1945), sanger, regisseur, skrywer en akteur
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads