Vaam

From Wikipedia, the free encyclopedia

Vaam
Remove ads

Vaam is 'n ou lengtemaat, die lengte van uitgestrekte arms, wat in die skeepsvaart in gebruik was. Dit is ongeveer 1,8 m lank. Dit kan ook vadem genoem word. Dit het weens die metrieke stelsel in onbruik verval.[1]

Thumb
Lengtemate aangedui aan die Ou Raadhuis in Regensburg, Duitsland. Die inskrif lui: "die stadsschuch[,] die stadsöln en die stadsklafter", wat onderskeidelik beteken: die stad-voet (middel), -el (regs), en -vaam (links).
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads