Karakaras en valke

From Wikipedia, the free encyclopedia

Karakaras en valke
Remove ads

Karakaras en valke (Falconidae) is tradisioneel as een van die families van die orde Accipitriformes beskou. Tans vorm hulle die enigste familie in 'n eie orde, die Falconiformes. Die familie omvat ongeveer 60 spesies van daglewende roofvoëls.

Kitsfeite Falconidae, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Taksonomie

Thumb
Stamboom volgens Hackett et al.
Remove ads

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads