Van

deel van iemand se naam wat aandui tot watter familie, stam, clan of gemeenskap iemand behoort From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

’n Van of familienaam is die deel van iemand se naam wat aandui tot watter familie, stam, clan of gemeenskap iemand behoort (afhangend van die kultuur).[1] Al die lede van ’n familiegroep kan dieselfde van hê, of daar kan wisselings wees wat bepaal word deur die kultuurreëls.

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads