Venlo

From Wikipedia, the free encyclopedia

Venlomap
Remove ads

Venlo is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, geleë aan weerskante van die Maas-rivier en aan die grens met die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 100 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 128 km². Die stad Venlo het sowat 35 000 inwoners (2007). Venlo is bekend vir sy Eredivisie sokkerspan VVV-Venlo.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Remove ads

Geboortes

Stadsdele

Stadsdele in die munisipale gebied van Venlo:
Arcen, Belfeld, Blerick, Lomm, Tegelen, Velden en Venlo (stad).

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads