Vlieër (meetkunde)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
'n Vlieër is 'n vierhoek met twee pare aangrensende gelyke sye. Een paar teenoorstaande hoeke is gelyk. Die lang hoeklyn halveer die kort hoeklyn en hul sny loodreg.

Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vlieër (meetkunde).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads