Volkskapitalisme

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Volkskapitalisme of Afrikaner-kapitalisme verwys na die projeksie van Afrikanernasionalisme op die ekonomie van Suid-Afrika.[1] Dit is 'n verskynsel wat in die 1940's tydens die sogenaamde Ekonomiese Beweging ontstaan het.[2] Dit het gepoog om ná die nederlaag van die Tweede Vryheidsoorlog die ekonomiese lot van Afrikaners bo dié van die Anglo-Afrikane en die swart bevolking van Suid-Afrika te bevorder.[1]

Remove ads

Verwysings

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads