Volkslied van die Azerbeidjanse SSR

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die volkslied van die Azerbeidjanse SSR was die volkslied van die Azerbeidjanse Sosialistiese Sowjetrepubliek in die voormalige Sowjetunie. Dit is in 1944 geskep en is van 1945 tot 1992 gebruik. Dit is ook in 1992 kortliks as die volkslied gebruik na die ontbinding van die Sowjetunie en die onafhanklikheid van Azerbeidjan. Die lirieke is deur die digter Süleyman Rüstəm (1906-1989), Səməd Vurğun (1906-1956) en Hüseyn Arif (1924-1992) geskryf, terwyl die melodie deur de komponis Üzeyir Hacıbeyov (1885-1948) gekomponeer is.[1] Hacıbeyov het ook die volkslied van Azerbeidjan gekomponeer. Die eerste weergawe het lirieke met Stalin bevat, en na destalinisering is die tweede weergawe geskryf met lirieke sonder Stalin.

Volkslied van die Azerbeidjanse SSR (nie-Stalinistiese vokale weergawe)
Volkslied van die Azerbeidjanse SSR (nie-Stalinistiese instrumentale weergawe)
Volkslied van die Azerbeidjanse SSR (Stalinistiese instrumentale weergawe)
Remove ads

Lirieke

Thumb
Die bladmusiek van die Volkslied van die Azerbeidjanse SSR

1944–1978 weergawe (lirieke met Stalin)

Meer inligting Cyrilliese skrif (1939–58), Cyrilliese skrif (na 1958) ...

1978–1992 weergawe (lirieke sonder Stalin)

Meer inligting Cyrilliese skrif (dan amptelik), IFA transkripsie ...
Remove ads

Inligting

  • Lirieke: Süleyman Rüstəm, Səməd Vurğun, Hüseyn Arif
  • Musiek: Üzeyir Hacıbeyov

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads