Wêreldnatuurlewefonds
internasionale nie-regeringsorganisasie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Wêreldnatuurlewefonds (Engels: World Wildlife Fund, WWF) is 'n nieregeringsorganisasie wat op 1 April 1961 gestig is. Sy eerste president was prins Bernhard, eggenoot van die destydse koningin Juliana van Nederland. In dieselfde jaar het 'n nasionale tak in die Verenigde Koninkryk, die British National Appeal ontstaan met prins Philip, die hertog van Edinburgh, as voorsitter.[1]

Die organisasie het die beskerming van spesies en landskappe ten doel. Dit het 'n strategie wat op ses gebiede fokus:
Remove ads
Ekostreke
Een van die aktiwiteite van die WWF is om die hele planeet op wetenskaplike gronde in ekostreke in te deel.[2] Dit is 'n baie grondige projek op die gebied van die biogeografie wat politici moet help om beter beleid op ekologiese gebied te ontwikkel.
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
