Was

From Wikipedia, the free encyclopedia

Was
Remove ads

Onder wasse word 'n groot versameling vetterige vastestowwe verstaan, wat gewoonlik uit 'n mengsel van lipiede en/of alkane met 'n taamlik hoë molêre massa bestaan.

Thumb
Byewas

Wasse het gewoonlik die volgende eienskappe:

  1. Hulle smelt bokant 'n temperatuur van omtrent 50-60 oC.
  2. Hulle is hidrofobies en onoplosbaar in water.
  3. Hulle kan maklik vervorm word en word by hoër temperatuur sagter.
  4. Hulle los op in organiese oplosmiddels met beperkte polariteit.
  5. Hulle is brandbaar.

Van die wasse is uit die natuur bekend soos byewas.

Remove ads

Chemiese struktuur

Thumb
Mirisielpalmitaat se struktuur

Byewas bevat esters soos mirisielpalmitaat C25..27H51..55COOC30..32H61..65 maar die chemiese samestelling kan baie wissel van plantspesie tot plantspesie of dierspesie tot dierspesie. Natuurlike wasse is nogtans tipies esters van (vet)sure en alkohole wat lang koolstofkettings besit. Sintetiese wasse is dikwels net alkane sonder funksionele groepe.[1]


Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads