Wat jy saai

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Wat Jy Saai is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1979 vrygestel is. Dit is 'n verhaal van 'n jong dokter, sy vriendin (wie se broer 'n jeugmisdadiger is) en die venynige vooroordeel van die inwoners van die dorpie waar hulle woon.

Kitsfeite Regisseur, Produksieleier ...
Remove ads

Genre

Die rolprent is 'n drama. Dit het 'n ouderdomsperk van 13 OL (ouerleiding).

Hoofrolspelers

Remove ads

Storielyn

Na sy ontsnapping uit die gevangenis ontdek Christiaan McDonald dat Dina nie werklik sy suster is nie en rand haar seksueel aan. Dr. Frits Krynau wat intussen op Dina verlief raak, help haar met 'n vrugafdrywing. Skinderstories deur die dorp ontbloot hulle misdaad. Tydens die hofsaak kom alles op die lappe en alhoewel Frits van die mediese rol geskrap word, seëvier hulle liefde.

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads