Weskuskreef
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Weskuskreef (Jasus lalandii) kom slegs aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voor. Dit staan ook bekend as die Kaapse Kreef. Sy kleur is oranje tot bruin en hy word 30 cm lank. Dit is 'n gesogte dis en kreefduik word streng gereguleer.
Remove ads
Bronnelys
- Keet, D.: Flooding the ocean. In: Conserva. Departement van Omgewingsake.November 1989, deel 4, nr. 6. ISSN 0258-3313
- Melville-Smith, Roy: Red gold from the sea. In: Conserva. Departement van Omgewingsake.November 1989, deel 4, nr. 6. ISSN 0258-3313
- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads