Wim Botha
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Wim Botha (1974–) is ’n Suid-Afrikaanse installasiekunstenaar en beeldhouer. Hy ondersoek die ikone van Westerse kuns in sy werk en rekonstrueer hulle op ’n uitdagende en diepsinnige wyse.[1]
Lewensloop
Botha is in 1974 in Pretoria gebore en woon tans in Kaapstad. Hy het in 'n voorstedelike gebied aan die oostekant van Pretoria grootgeword.[2] In 1996 verwerf Botha 'n graad in Visuele Kunste van die Universiteit van Pretoria.
Botha stal sedert 1995 sy werk plaaslik en internasionaal uit. Hy het die Helgaard Steyn-prys in 2013 vir beeldhouwerk ontvang, die Standard Bank Jong Kunstenaar-prys in 2005, en die Tollman-prys in 2003.[3]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads