Wit-Russiese Sosialistiese Sowjetrepubliek
een van vyftien samestellende republieke van die Sowjetunie (USSR); stigterslid van die Verenigde Nasies in 1945; nou Belarus From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Wit-Russiese of Belo-Russiese Sosialistiese Sowjetrepubliek (Wit-Russies: Беларуская Савецкая Сацыялістычная Рэспубліка; Russies: Белорусская Советская Социалистическая Республика), kortweg ook bekend as Wit-Rusland of Belo-Rusland, was een van die republieke van die Sowjetunie.
Dit was een van die stigterlede van die Sowjetunie in 1922, saam met die Oekraïense, Transkaukasiese en Russiese Sowjetrepublieke.
In 1991 het Wit-Rusland onafhanklik geword en die naam is later verander na die Republiek van Belarus.
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
