Witkoljanfrederik
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Witkoljanfrederik (Pogonocichla stellata) is 'n algemene standvoël van woudonderbos. Die voël is 16 cm groot en weeg 18 - 26 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-starred Robin.
Remove ads
Taksonomie

Dit is die enigste spesie in die genus Pogonocichla wat aan die familie van vlieëvangers (Muscicapidae) en orde van sangvoëls (Passeriformes) behoort. Daar word verder tussen 12 subspesies onderskei, wat almal in Oos- en Suidelike Afrika voorkom:
- Pogonocichla stellata stellata (Vieillot, 1818)
- P. s. transvaalensis (Roberts, 1912)
- P. s. chirindensis (Roberts, 1914)
- P. s. hygrica (Clancey, 1969)
- P. s. orientalis (G.A. Fischer & Reinchenow, 1884)
- P. s. guttifer (Reinchenow & Neumann, 1895)
- P. s. helleri (Mearns, 1913)
- P. s. macarthuri (van Someren, 1939)
- P. s. intensa (Sharpe, 1901)
- P. s. elgonensis (Ogilvie-Grant, 1911)
- P.s. ruwenzorii, (Ogilvie-Grant, 1906)
- P. s. pallidiflava, (Cunningham-van Someren & Schifter, 1981)
Remove ads
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads