Woordsoort
taalkundige kategorisering van woorde From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
'n Woordsoort is 'n taalkundige kategorisering van woorde.
Die verskillende woordsoorte is:
- Selfstandige naamwoord
- Versamelnaam
- Verkleiningswoord (of diminutief)
- Byvoeglike naamwoord
- Werkwoord
- Bywoord
- Voornaamwoord
- Lidwoord
- Voorsetsel (of preposisie)
- Voegwoord
- Tussenwerpsel
Ander onderwerpe wat met woorde te doen het
- Etimologie
- Idiomatiese benamings vir mense
- Lettergreep
- Morfologie
- Samestelling
- Semantiek
Eksterne skakels
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir woordsoort.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads