Wostok-ruimteprogram

From Wikipedia, the free encyclopedia

Wostok-ruimteprogram
Remove ads

Die Wostok-ruimteprogram (Russies: Восто́к; "Oos") was ’n projek van die Sowjetunie waarmee die eerste mens in die ruimte geplaas is. Die Wostok-tuig is uit die Zenit-spioenasiesatelliet ontwikkel.

Thumb
’n Model van ’n Wostok-ruimtetuig.

Sendings

Prototipes

’n Reeks voorloper-Wostoks, onder andere minstens vyf met diere en sommige met poppe aan boord, is gebruik om voor te berei vir bemande vlugte. Die datums is wanneer die ruimtetuie gelanseer is.[1]

Meer inligting Sending, Ruimtetuig ...

Bemande vlugte

Meer inligting Sending, Lansering ...
Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads