Garnwerd is ’n dorp in die munisipaliteit Westerkwartier in die provinsie Groningen in Nederland. Die dorp lê aan die Reitdiep, wat van die stad Groningen na die Waddesee vloei. Aan die diep lê café Hammingh, een van die bekendste café's in die provinsie.