ZAR
From Wiktionary, the free dictionary
Remove ads
Letterwoord
Betekenisse
- Die ISO-afkorting vir die Suid-Afrikaanse geldeenheid, die Rand.
- Die IATA-afkorting vir die Nigeriese lughawe Zaria.
- Afkorting vir Zuid-Afrikaansche Republiek; 'n onafhanklike republiek wat deur die Voortrekkers noord van die Vaalrivier gestig is en van 1857 tot 1902 bestaan het.
Vertalings
Remove ads
Letterwoord
Betekenisse
- Zuid-Afrikaansche Republiek; 'n kortstondige staatjie in die suide van Afrika.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads