Angers
Angers is die hoofstad van die région (gewes) Pays de la Loire en die département Maine-et-Loire (Frankryk), aan die oewer van die Loire rivier en die Maine, met 'n oppervlakte van 46,00 km² en sowat 152 700 inwoners (2005). Die metropolitaanse gebied van Angers het meer as 283 000 inwoners.
Read article