Angers
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Angers is die hoofstad van die région (gewes) Pays de la Loire en die département Maine-et-Loire (Frankryk), aan die oewer van die Loire rivier en die Maine, met 'n oppervlakte van 46,00 km² en sowat 152 700 inwoners (2005). Die metropolitaanse gebied van Angers het meer as 283 000 inwoners.
Remove ads
Demografie
Vanaf 2005 is geen sensus meer van die bevolking opgeneem nie, en die inwonertal is gevolglik beraam. Op 1 Januarie 2008 het die inwonertal volgens 'n amptelike skatting op 156 327 gestaan.

Remove ads
Foto's
- Die Maine
- Château
- Die Cale de la Savate
- Die Cathédrale Saint-Maurice
- 'n Straat
- Rue Saint-Denis, Hôtel des Postes
- Galerie du Palace
- Die Place Saint-Éloi
- Château d'Angers
- Die Carrefour Rameau
- Nabyplace Saint-Éloi
- Die Lac de Maine

Susterstede
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads

