Hentiesbaai
Hentiesbaai is 'n kusdorp en strandoord wat in die distrik Erongo aan die C34-pad aan die Atlantiese Oseaan lê. Die dorp is 70 km noord van Swakopmund geleë. Hentiesbaai het 'n geskatte bevolking van 7 569 in 2023 gehad.
Read article
Nearby Places
Omarururivier