Kaap Sint Blaize-vuurtoring
vuurtoring in Suid-AfrikaDie Kaap Sint Blaize-vuurtoring is 'n vuurtoring by Mosselbaai aan die Kaapse Suidkus. Dit is 'n sirkelvormige, wit geverfde gietystertoring. Dit is op 15 Maart 1864 in gebruik geneem.
Read article