Kaap Sint Blaize-vuurtoring

vuurtoring in Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die Kaap Sint Blaize-vuurtoring is 'n vuurtoring by Mosselbaai aan die Kaapse Suidkus. Dit is 'n sirkelvormige, wit geverfde gietystertoring. Dit is op 15 Maart 1864 in gebruik geneem.[1]

Galery

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads