From Wikipedia, the free encyclopedia
В (kleinletter: в) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet en moenie met die Cyrilliese Б of die Latynse B b verwar word nie. Dit word uitgespreek soos die Afrikaanse letter "w" en word gebruik in Russies, Oekraïens, Belarussies en Serwies. In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam wede (вѣдѣ) en het dit ’n syferwaarde van 2 gehad.
Beide В en Б is afgelei van die Griekse letter beta (Β β).
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.