Bulbine
genus van plante / From Wikipedia, the free encyclopedia
Bulbine is 'n genus in die familie Asphodelaceae en subfamilie Asphodeloideae. Die genus was voorheen deel van Liliaceae. Die genus kom hoofsaaklik in Suidelike Afrika terwyl 'n paar spesies in tropiese Afrika en ander in Australië en Jemen voorkom.
Kitsfeite Bulbine, Wetenskaplike klassifikasie ...
Bulbine | |
---|---|
Bulbine bulbosa | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | Tracheobionta |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Subklas: | Liliidae |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | Wolf, 1776[1] |
Spesies | |
Sien teks | |
Sinonieme | |
|
Sluit