Canzibe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Canzibe is 'n dorpie met 1 000 inwoners in die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Dit is geleë naby die R61 pad tussen Port St. Johns en Mthatha in die Nyandeni Plaaslike Munisipaliteit, wat deel is van die OR Tambo Distriksmunisipaliteit. As 'n klein dorpie beskik dit oor primêre skole en 'n hospitaal, die Canzibe Hospitaal.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Canzibe | |
---|---|
Dorpie | |
Koördinate: 31°48′30″S 29°04′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | O.R. Tambo |
Plaaslike Munisipaliteit | Nyandeni |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,29 km2 (0,50 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 005 |
• Digtheid | 780/km2 (2 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 5144 (Strate) |
Skakelkodes | 047 |
Sluit