Coetzeesberge
bergreeks in Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Coetzeesberge is geleë tussen Graaff-Reinet en Cradock in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit, in die Oos-Kaap van Suid-Afrika.[1] Dit lê op 'n hoogte van 1 646 meter bo seespieël.
- Nota: Hierdie berge moet nie verwar word met die Coetzeesberg in die Noord-Kaap nie.