Derick Hougaard
professionele rugbyspeler / From Wikipedia, the free encyclopedia
Derick Hougaard (gebore 4 Januarie 1983 in Citrusdal) is 'n professionele rugbyspeler wat normaalweg as losskakel speel.[2] Hy het vir die Leicester Tigers en Saracens in Engeland asook vir die Bulls en Blou Bulle in Suid-Afrika gespeel. As internasionale speler het hy in agt toetse vir die Springbokke uitgedraf, só ook tydens die Rugbywêreldbeker 2003.
Kitsfeite Volle naam, Bynaam ...
| |||||
Volle naam | Dirk Jacobus | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | Liefling van Loftus | ||||
Geboortedatum | 4 Januarie 1983 (1983-01-04) (41 jaar oud) | ||||
Geboorteplek | Citrusdal, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,75 m | ||||
Massa | 85 kg[1] | ||||
Universiteit | Universiteit van Pretoria | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel[2] | ||||
Springbokno. | 753 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008–09 2009–12 |
Leicester Tigers Saracens |
13 33 |
(98) (269) | ||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2002–08 | Blou Bulle | 68 | (712) | ||
korrek soos op 7 Augustus 2006. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2003–08 | Bulls | 43 | (399) | ||
korrek soos op 8 Junie 2007. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2003–07 | Suid-Afrika | 8 | (69) | ||
korrek soos op 16 Augustus 2007. |
Sluit
Hougaard was getroud met die Afrikaanse sangeres Karlien van Jaarsveld. Hul tweeling, Eliah en Daniël, is op 19 Desember 2013 gebore. Derick en Karlien is in 2016 geskei.