eNduli
From Wikipedia, the free encyclopedia
eNduli is 'n swart woonbuurt in die Kouebokkeveld, oos van Ceres geleë, en is sinoniem met kersieboorde en sneeu in die winter. Dit ressorteer onder die Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit val.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
eNduli | |
---|---|
Koördinate: 33°21′20″S 19°20′38″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Kaapse Wynland |
Munisipaliteit | Witzenberg |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,70 km2 (0,27 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 9 351 |
• Digtheid | 13 359/km2 (34 600/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 6.3% |
• Swart mense | 92.2% |
• Ander | 1.3% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 78.8% |
• Sotho | 9.8% |
• Afrikaans | 7.2% |
• Ander | 4.2% |
Sluit