Eliza Scanlen
Australiese aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Eliza Jane Scanlen (geb. 6 Januarie 1999) is 'n Australiese aktrise. Sy het prominent geword deur Tabitha Ford in die Australiese sepie Home and Away (2016) te vertolk, voordat sy lof ontvang het vir die rol van 'n moeilike tiener in die HBO-minireeks Sharp Objects (2018). In 2022 het sy as jong Eleanor Roosevelt in die Showtime-reeks The First Lady vertolk.[1]
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Eliza Scanlen | |
Geboortenaam | Eliza Jane Scanlen |
---|---|
Geboorte | 6 Januarie 1999 (1999-01-06) (25 jaar oud) |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2015-hede |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit
Sy het haar rolprentdebuut in 2019 gemaak, met hoofrolle in die drama Babyteeth en Greta Gerwig se tydperkdrama Little Women.