Herschel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Herschel is 'n dorpie in die Oos-Kaap in die gebied van die destydse Transkei, naby die grens met Lesotho. Die nedersetting is in 1873 aangelê en genoem na die astronoom sir John Herschel. Dit is 1830 meter bo seevlak geleë, omring deur majestueuse berge en word bitter koud in die winter.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Herschel | |
---|---|
Koördinate: 30°36′54″S 27°9′43″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Joe Gqabi |
Munisipaliteit | Senqu |
Stigting | 1873 |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,48 km2 (1,73 vk. myl) |
Hoogte | 1 830 m (6 000 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 189 |
• Digtheid | 489/km2 (1 270/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Bruin mense | 0.1% |
• Swart mense | 99.9% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 87.5% |
• Sotho | 10.1% |
• Ander | 2.3% |
Poskode (strate) | 9756 |
Poskode (posbusse) | 9756 |
Skakelkode | 05552 |
Sluit