Kasouga
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kasouga of Kasuka is 'n gehug aan die Indiese Oseaan in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Kasouga is deel van die Ndlambe Plaaslike Munisipaliteit in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit van die Oos-Kaap.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Kasouga | |
---|---|
Gehuggie | |
Koördinate: 33°38′49″S 26°44′10″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Ndlambe |
Stigting | 1820 |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,51 km2 (0,58 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 39 |
• Digtheid | 26/km2 (70/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 94.9% |
• Swart mense | 5.1% |
Taal (2011) | |
• Engels | 92.3% |
• Afrikaans | 5.1% |
• Ander | 2.6% |
Skakelkode | 046 |
Sluit
Die nedersetting is sowat 10 km noordoos van Kenton-on-Sea, en lê naby die mond van die Kasukarivier. Die naam is afgelei Khoikhoi en beteken "plek van baie luiperds". Die riviernaam "Kasuka" is weer 'n Xhosa verbuiging van die woord, en het dieselfde betekenis.[2]