Madhuri Dixit
From Wikipedia, the free encyclopedia
Madhuri Dixit (* 15 Mei 1967) is 'n Indiese aktrise wat beroemd is vir haar werk in Bollywoodrolprente.[1] Sy het 'n paar Filmfare-toekennings ontvang, vier vir "Beste Aktrise" en een vir "Beste Byspeler". Sy hou die rekord vir die meeste "Beste Aktrise"-nominasies (13) by Filmfare. In 2008 het die Regering van Indië haar met die Padma Shri bekroon, wat die vierde hoogste burgerlike toekenning in Indië is.[2]
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Madhuri Dixit | |
Madhuri Dixit by die bekendstelling vir Emeralds for Elephants | |
Geboorte | 15 Mei 1967 (1967-05-15) (56 jaar oud) Moembaai, Maharashtra, Indië |
---|---|
Nasionaliteit | Indiër |
Aktiewe jare | 1984–2002 2007–teenwoordig |
Webwerf | http://www.madhuridixit-nene.com |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit