Die NG gemeente Klipriviersberg was ’n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die suide van Johannesburg waarby sowel die moedergemeente, Rosettenville, as dogtergemeente, Suid-Rand, ingelyf is. In 2019 is Klipriviersberg by Townsview ingelyf.